Renowned Afrikaans filmmaker, Jans Rautenbach, has died at age 80. 

Rautenbach was the producer behind popular films: Pappa Lap (1971), Eendag op 'n Reëndag(1975), Blink Stefaans (1981) and more recently Abraham (2015)

 
Jans Rautenbach
JANS RAUTENBACH

"Thank you for teaching us to dream and for showing us how to realise our dreams," 

Personal Quotes:  Film is just celluloid. Life is the real magic.

Born in Boksburg in 1936, Jans Rautenbach is arguably South Africa's most celebrated and, at the same time, most controversial filmmaker. He began his career in the film industry working for Jamie Uys Film Productions and can be glimpsed as a bar patron in Emil Nofal's Kimberley Jim.

When Emil Nofal and Jamie Uys parted company, Nofal started his own production company with Rautenbach and thus began what could be considered South Africa's golden age of cinema, with the partners releasing King Hendrik (1965), Wild Season (1967), Die Kandidaat (1968) and their most controversial and thought provoking feature Katrina (1969). The latter film is still considered to be a milestone in South African cinema - a searing examination of South Africa's unjust racial policies under Apartheid - and also a film which was applauded (instead of being vilified) by those who instituted those exact same unjust laws.

Jans Rautenbach se eerste fliek in dertig jaar. Dit is ook ’n ware verhaal. Sý storie.

Abraham is eenvoudig, maar kragtig. Die melancholie daarin tref diep. Tonele wissel van warm en sensueel tot trietsig en gestroop.

Die storie gaan kortliks oor die regisseur Jans en sy vrou, Almeri, wat woon op die plaas Oulap, buite Oudtshoorn. Jans neem die arm plaaswerker Abraham Soetland – ’n belowende kunstenaar wat met draad en klei werk – onder sy vlerk. Jy word bederf met uitgestrekte landskappe, grootse berge wat wag hou oor die mooi, wye wêreld. Tonele soos net kameraman Koos Roets dit kan skiet.

Daar is ook swaarkry: armoede, begrafnisse, troostelose sangstemme en Katie, Abraham se vrou, wat steier-steier die grondpad af. Haar kleintjie verward en verbaas.

Maar daar is ook die mooi van Katie en Abraham, gemoedelik, hul gesigte gebaai in warm, natuurlike lig. Die lekkerkry as Abraham die sensuele riel dans. Plof-plof hoor jy byna die stof soos dit uitpof om sy voete wanneer hy tol en draai.

Dis ’n storie oor die menslike siel wat maar immer bly hoop om die felste swaarkry te troef. Al is dit met ’n dansie. Dis ’n storie oor drome wat kan waar word.

Laubar het die voorreg gehad om gedurend hierdie tyd saam met Jans Rautenbach te werk.( 1984-1986)